Thank you for the feedback

 

 

"Hi daar ek wil net van my kant af vir jou baie baie dankie se vir ons awesomeste trou DVD dit is so freakin amazing! Dankie vir jou harde werk en dat jy deel was van ons troue! Groete Lene"

"Hi, Baie dankie vir die dvd ons is baie impressed.

Die hele dvd is baie goed, die gedeeltes waarvan ons hou is die wat nie deur die fotograwe gecapture is nie waar ons lag en dit geniet soos waar ons die koek sny en die speeches." - Werner

 

Hi Owen

Wil net baie dankie sê vir die dvd en al jou moeite...

Die dvd is stunning ons het dit gister gekyk en dit baie geniet en gelag!!!

Ek verstaan wat jy bedoel het met die re-edit hehe.... Maar nee ons sal hom net so hou dit is wat hul gesê het en wat jy gemaak en ons love dit so!!!

Dit was rerig baie lekker om saam jou te werk en ek het baie goeie terug voer gekry oor jul dat jul baie profesioneel en aangenaam was, dankie daarvoor.

Ek sal jy beslis definitief verwys vir enige iemand.

Laat weet maar as die facebook edit reg is...

Dankie baie en lekker dagie
Jen & JP Pelser

 

Operating in Johannesburg & Pretoria              Call: 083 875 8757                Email: mmvideography@yahoo.com